Ek het besluit om oor te begin
Helo amal
Ek weet ek was onaktief vir n hele ruk,
Na baie trane en moedeloosheid en amper opgee het ek gister aand besluit. Ek gaan dit weer n go gee.
Ek het vir 9 maande hierdie hele storie over think dit vir my self onmoontlik gemaak.
Ek het besluit om hele mal van voor af te begin.
My accounts is steeds not recommended
Ek belsuit om nuwe accounts oop te maak, ek gaan nie op gee nie.
Ek besef die 9 maande wat ek dit wel die het ek baie geleer en ook al my foute besef.
Maar ek gaan nie op gee nie.
Ek is bereid om skoon en oor te begin en die regte pad en strategies te volg..
Mag my 2 kans suksevol wees.
👏
4
7 comments
Belinda Steenkamp
5
Ek het besluit om oor te begin
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help people build real online businesses through clarity, brand, authentic content and practical strategies that help them grow.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by