Bloominginto40
Private
2 members
Free
"Julle moet nie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is." Romeine 12:2
Soos ons grootword, ontwikkel ons 'n menigdom vals oortuigings oor onself. Hierdie oortuigings word vasgelê as gevolg van alles wat met ons gebeur. Dit veroorsaak ook dat ons onself skik na wêreldse standaarde en die wêreld wil juis hê dat ons op hierdie manier na onsself kyk. Ons word egter opgeroep om nie toe te laat dat die wêreld so ń negatiewe invloed op ons het nie. Hierdie vals oortuigings is so deel van ons menswees dat ons in sekere situasies onsself en ander benadeel en seermaak. Kom word deel van hierdie 12 weke Bybel studie en besef dat jou selfwaarde nie afhang van een of ander voorwaarde nie.
powered by
Bloominginto40
skool.com/bloominginto40-8750
Bybel studie en stille gebed vir vroue wat moeg is, wat nie meer soos hul self voel nie. Hier gaan ons leer, bid, lag, huil en genees.