Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
What is this?
Less
More

Memberships

Read SkoolMagazine Here

257 members โ€ข Free

Toeka & NOU Permaculture Farm

47 members โ€ข Free

64 contributions to Toeka & NOU Permaculture Farm
Bully-Beef Uit Die Groot Karoo
Vandag maak oom Koos vir ons Bully-Beef. Nou kyk ek eet nie Bully-Beef nie, alhoewel hierdie lyk lekker wat oom Koos maak vir ons.
1 like โ€ข 10h
Virseker sal mens eerder Oom Koos se resep maak dankie oom CC sal dit kan doen hy leer gou.
Nog 'n Lekker Kuiertjie
Baie dankie aan @Ockert de Bruyn , @Roxy Mullin , @Marinda Marx , @Heidie Kriegler ons weer lekker gesels. Elke Woensdag 19:00 kuier ons en leer mekaar ken en gooi idees rond en so kan ons die gemeenskap groot maak. Roxy en Marinda net af voor ek foto geneem het.
Nog 'n Lekker Kuiertjie
1 like โ€ข 10h
Geluk mag daar nog baie wees.
1 like โ€ข 10h
Het die tyd geniet.
1 like โ€ข 10h
Oom Koos is 'n baie interesante mens. Wanneer hy gesels is die ore mooi gespits om te leer, wat ons nie weet nie.
Headline: ๐ŸŒฟ Rebuilding the Ecosystem | Die Ekosisteem word Vernuwe
[EN] Exciting news, family! Toeka & NOU is growing. We are currently busy with a complete "community revamp" to make our space more searchable, organized, and valuable for you. Over the next few days, youโ€™ll notice some changes: โœ… New categories to keep our discussions clean. โœ… A fresh look for our "About" page to attract the right stewards. โœ… Improved Classroom guides to help you grow your land and your life. Thank you for your patience as we move a few things around. We are building a legacy that lastsโ€”from Toeka tot NOU! ๐Ÿค [AF] Goeie nuus, familie! Toeka & NOU is besig om te groei. Ons is tans besig met 'n volledige vernuwing van ons gemeenskap om dit meer soekbaar, georganiseerd en waardevol vir julle te maak. Oor die volgende paar dae sal julle 'n paar veranderinge opmerk: โœ… Nuwe kategorieรซ om ons besprekings skoon te hou. โœ… 'n Nuwe voorkoms vir ons "About" blad om die regte rentmeesters te lok. โœ… Verbeterde "Classroom" gidse om jou te help om jou grond en jou gees te kweek. Dankie vir julle geduld terwyl ons dinge rondskuif. Ons bou 'n nalatenskap wat houโ€”van Toeka tot NOU! ๐Ÿค "Net soos ons hierdie groente help groei met ons LPN, is ons nou besig om die fondament van hierdie digitale gemeenskap te versterk." (Just as we help these vegetables grow with our LPN, we are now strengthening the foundation of this digital community.) ๐Ÿ‘‡
  Headline: ๐ŸŒฟ Rebuilding the Ecosystem | Die   Ekosisteem word Vernuwe
1 like โ€ข 3d
Ja mens nooit te oud of te laat om nuwe dinge te leer nie. Die natuur het ons baie geleer die afgelope tyd
No More โ€œIโ€™ll Start Mondayโ€ ๐Ÿšซ
Weโ€™re not delaying anymore. Today counts. ๐Ÿ‘‰ What are you starting today?
No More โ€œIโ€™ll Start Mondayโ€ ๐Ÿšซ
1 like โ€ข 3d
Lekker lag ek nou. Lag hou mens jonk
1-10 of 64
@heidie-kriegler-3973
Ek is Heidie, Besigheidsvrou Eerlike besigheidspraktyke, passie vir suksesvolle resultate.

Active 10h ago
Joined Mar 11, 2026